Sale!

Aangename Geur: Bybelse waarhede op ‘n praktiese manier gedemonstreer

Original price was: R120,00.Current price is: R99,00.

Sluit in:

  • Video met les en praktiese voorbeeld van wetenskaplike eksperiment.
  • Stap-vir-stap riglyne hoe om die wetenskaplike eksperiment self by die huis te doen.
  • 3 x Self-doen aktiwiteite vir kinders.
  • Leesstuk met Bybelse waarhede en fasilitering van les.
  • Brief aan ouers hoe om die dokumente aan te wend.

Related Products